LOGIN
SIGN UP
Your free recipe manager,
shopping list, and meal planner!
Learn more!
Go to Community recipes!
Ingredients
  • Soos aangevra---Hier gee ek weer my Magic witsous bere resep---2 k melkpoeier--1 k koekmeel--250 g botter---sif melkpoeier en koekmeel saam--rasper botter in en vryf met vingers tot dit lyk sos mieliemeel---gooi in n houer en hou in jou yskas--dit hou n leeftyd---al wat jy doen is jy skep 4el van dit en gooi ¾ k kookwater by roer tot dik --hier kan jy speel met meer water vir dunner sous of meer mengsel vir dikker sous---en nou kan jy gerasperde kaas inroer ------ Bron Huisgenoot--my voorbeeld van blomkool met die sous-- Foto © Roni Van Der Walt
Note: Ingredients may have been altered from the original.
Steps
Never lose a recipe again, not even if the original website goes away! Use the Copy Me That button to create your own complete copy of any recipe that you find online. Learn more! It's free!
 

Page footer