https://www.copymethat.com/r/kH6IU9DKO/wortelkoek/
21982469
k9zQyiT
kH6IU9DKO
2024-11-01 23:32:44
Wortelkoek
loading...
X
Ingredients
- 500 ml bruismeel
- 2 groot piesangs
- 10ml bakpoeier
- 200ml sagte bruinsuiker
- knippie sout
- 250ml grof gerasperde wortels
- 125ml pekanneute
- 2 groot eiers
- 150ml sonneblomolie
- 5ml kaneel
- 1ml neutmuskaat
- 125 ml melk of lemoen/pynapplel konsentraat
- Sif bruismeel, bakpoeier en sout saam. Kap neute, skil en verpulp piesangs. Roer pekanneute, piesangmoes, bruinsuiker en gerasperde geelwortel by meelmengsel. Maak ‘n holte in die middel en giet eiers en sonneblomolie, melk of konsentraat daarin.
- Klop alles saam tot gemeng. Skep beslag in pan. Bak 45 minute tot ‘n uur tot gaar by 180ºC. Laat goed afkoel.
- subheading: Roomkaasversiersel:
- 60 g sagte botter
- 250 g versiersuiker, gesif
- 260 g roomkaas
- 1 e vars lemoensap
- Meng die botter en suiker met ‘n houtlepel. Meng genoeg roomkaas by om dit smeerbaar te maak. Voeg lemoensap by. Versier die koek en garneer met lemoenskil. Hou in yskas.
Steps
Directions at boerekos.com
Never lose a recipe again, not even if the original website goes away! Use the Copy Me That button to create your own complete copy of any recipe that you find online. Learn more! It's free!