LOGIN
SIGN UP
Your free recipe manager,
shopping list, and meal planner!
Learn more!
Go to Community recipes!
Outydse Gemmerpoeding
Ingredients
  • Outydse gemmerpoeding
  • 2 k meel
  • k suiker
  • k melk
  • e asyn
  • t bakpoeier
  • 2 t koeksoda
  • 2 t gemmer
  • 2 e appelkooskonfyt
  • 2 eiers
  • Knippie sout
  • Voorverhit die oond tot 180°C.
  • Spuit 'n oondvaste bak met kleefwerende kossproei
  • Meng al die droë bestanddele
  • Los die koeksoda in 'n bietjie van die melk op.
  • Maak die droë bestanddele met die nat bestanddele aan
  • Skep in die voorbereide bak en bak vir ongeveer 40 to 50 minute
  • Giet die volgende sous oor sodra die poeding uit die oond kom
  • Sous
  • 1 k suiker
  • 1 ½ koppies water
  • 2 t vanieljegeursel
  • 2 k melk of idealmelk of 'n mengsel van die twee
  • 250 gram botter of margarien
  • Kook alles saam en gooi gelydelik oor die gaar poeding
  • Dien op met vla, room of roomys
  • Annette
  • Skatkis vol idees
Note: Ingredients may have been altered from the original.
Steps
Never lose a recipe again, not even if the original website goes away! Use the Copy Me That button to create your own complete copy of any recipe that you find online. Learn more! It's free!
 

Page footer